Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In sy dae het Hi’el, van Beit-El, Yerigo gebou; hy het sy fondasies met die verlies van Aviram, sy eersgeborene, gelê en sy poorte opgerig met die verlies van S’guv, sy jongste, volgens die woord van יהוה wat Hy deur Y’hoshua, die seun van Nun, gepraat het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:34 in konteks