Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ag’av, die seun van `Omri, het koning geword oor Yisra’el in die agt en dertigste jaar van Asa, koning van Y’hudah en Ag’av, die seun van `Omri, het twee en twintig jaar lank in Shomron oor Yisra’el regeer.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:29 in konteks