Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 15:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe maak koning Asa ’n aankondiging in die hele Y’hudah, niemand was vrygestel nie en hulle het die klippe en hout van Ramah, waarmee Ba’sha gebou het, weggedra. Koning Asa het Geva in Binyamin en Mitzpah daarmee gebou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 15

Kyk 1 Konings 15:22 in konteks