Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As hierdie mense opgaan om offers te bring in die huis van יהוה in Yerushalayim, dan sal die verstand, wil en emosie van hierdie mense terugkeer na hulle meester, na Regav’am, koning van Y’hudah en hulle sal my doodmaak en teruggaan na Regav’am, koning van Y’hudah.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:27 in konteks