Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

‘So sê יהוה: Julle mag nie opgaan en teen julle familie, die seuns van Yisra’el, veg nie; gaan elkeen terug na sy huis, want hierdie ding het van My af gekom.’” Hulle het na die woord van יהוה geluister en teruggegaan volgens die woord van יהוה.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:24 in konteks