Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe stuur koning Regav’am vir Adoram, wat oor die dwangarbeid was en die hele Yisra’el het hom gestenig sodat hy dood is. Koning Regav’am het hom gehaas om op sy strydwa te klim om na Yerushalayim te vlug.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:18 in konteks