Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die hele Yisra’el sien dat die koning nie na hulle luister nie, het die mense die koning geantwoord en gesê: “Watter deel het ons aan Dawid? Ons het geen erfenis aan die seun van Yishai nie! Na julle tente toe, Yisra’el! Kyk nou na jou eie huis, Dawid!” Yisra’el het na hulle tente toe gegaan,

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:16 in konteks