Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die jongmanne wat saam met hom grootgeword het, antwoord hom en sê: “Só moet u hierdie mense antwoord wat met u gepraat en gesê het: ‘U vader het ons juk swaar gemaak, maak u dit nou ligter vir ons,’ u moet hulle antwoord: ‘My pinkie is dikker as my vader se duim.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:10 in konteks