Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het omtrent in daardie tyd gebeur, toe Yarov’am uit Yerushalayim uitgaan dat die profeet Agiyah, die Shiloniet, hom op die pad kry. Agiyah het homself geklee in ’n nuwe mantel en hulle twee was alleen in die veld.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:29 in konteks