Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 10:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Shlomo het strydwaens en perderuiters bymekaargemaak en hy het een duisend vier honderd waens en twaalf duisend perderuiters gehad en hy het dit in die stede vir stydwaens en by die koning in Yerushalayim gesit.2 Kro 1:15; 2 Kro 9:27

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10

Kyk 1 Konings 10:26 in konteks