Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 10:16-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Koning Shlomo het twee honderd groot skilde van suiwer goud gemaak; hy het ses honderd sikkels (6,8kg) goud op elke groot skild gebruik

17. en drie honderd skilde van suiwer goud met drie minahs (1,7kg) goud op elke skild en die koning het dit in die huis van die L’vanon-woud gesit.

18. Verder het die koning ’n groot troon van ivoor gemaak en dit met suiwer goud oorgetrek.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10