Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 10:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het ondersteunings vir die huis van יהוה en vir die huis van die koning, asook liere en harpe vir die sangers van die sandelhout (almug) gemaak; sulke sandelbome het nie weer ingekom of is gesien tot vandag toe nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10

Kyk 1 Konings 10:12 in konteks