Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, Adoniyah, die seun van Haggit, het homself verhoog en gesê: “Ek sal koning wees!” Hy het vir homself strydwaens en perderuiters voorberei en vyftig man om voor hom uit te hardloop.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:5 in konteks