Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het vir Tzadok, die priester, Natan, die profeet, B’nayah, die seun van Y’hoyada, die persoonlike wagte en die boodskappers saam met hom gestuur en hulle het hom op die koning se muil laat ry.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:44 in konteks