Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het beeste, vetgemaakte vee en kleinvee in oorvloed geoffer en al die seuns van die koning, Evyatar, die priester en Yo’av, die bevelvoerder van die leër, genooi, maar hy het nie vir Shlomo, u dienskneg, genooi nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:19 in konteks