Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Gaan dadelik na koning Dawid en sê vir hom: “Het ú nie, my meester die koning, vir u dienares gesweer en gesê: ‘Jou seun Shlomo sal sekerlik koning wees ná my en hy sal op my troon sit,’ nie? Waarom het Adoniyah dan koning geword?

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:13 in konteks