Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe praat Natan met Bat-Sh’va, die moeder van Shlomo en sê: “Het u nie gehoor dat Adoniyah, die seun van Haggit, koning geword het en dat ons meester Dawid dit nie weet nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:11 in konteks