Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 8:47-49 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

47. Wie ook al van God is, luister na die woorde van God; daarom luister julle nie omdat julle nie van God is nie.”

48. Die Jode antwoord en sê vir Hom: “Is ons nie reg as ons sê dat U van Shomron is en dat U ’n demoon het nie?”

49. Yeshua antwoord: “Ek het nie ’n demoon nie, maar Ek eer My Vader en julle onteer My.

Lees volledige hoofstuk Yoganan 8