Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 8:44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle is van julle vader, die teëstander, en julle begeer om julle vader se wil te doen. Hy is ’n moordenaar van die begin af en staan nie in die waarheid nie omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy lieg, praat hy uit wat syne is, want hy is vanuit valsheid en die vader daarvan,

Lees volledige hoofstuk Yoganan 8

Kyk Yoganan 8:44 in konteks