Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 8:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe al die mense na Hom toe gekom het, het Hy gaan sit en hulle geleer,  Die volgende is nie in die Aramese geskrifte nie.{maar die leraars van die wet en die Fariseërs het ’n vrou wat in egbreuk betrap is na Hom toe gebring en toe hulle haar tussen hulle laat staan het, 3 4vir Hom gesê: “Leermeester, hierdie vrou is openlik in die daad van egbreuk betrap.Lev 20:10; Deut 22:22 5In die wet van Moshe het hy ons beveel om sulkes te stenig. 6Wat sê U gevolglik?” Dit het hulle gesê om Hom te toets sodat hulle iets het om Hom op aan te kla. 7Toe hulle aanhou om Hom te vra, het Hy opgestaan en vir hulle gesê: “Laat dié een onder julle wat sonder sonde is, die eerste klip na haar gooi.” 8Terwyl Hy weer afbuk, het Hy op die grond geskryf. 9Toe hulle dit hoor, het hulle een vir een weggegaan, beginnende by die oudste en die vrou wat daar tussen hulle gestaan het, is alleen gelos. 10Toe Yeshua opstaan, vra Hy vir die vrou: “Waar is hulle? Het niemand jou veroordeel nie?”Tot hier toe die gedeelte wat nie in die Aramese geskrifte is nie. 11Sy antwoord: “Nie een nie, Meester Yah.” Yeshua sê: “Ek veroordeel jou ook nie. Gaan en van nou af, sondig nie meer nie.”} Dan 2:22 van die wêreld; wie My ook al volg, sal nie in die duisternis loop nie, maar sal die Lig van die lewe vind”Yes 9:2

Lees volledige hoofstuk Yoganan 8

Kyk Yoganan 8:2 in konteks