Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 6:51 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

אנא אנא - Ek is, was, sal wees Wie Ek is, was, sal wees, die Lewende Brood, wat vanuit die hemel afgekom het. As iemand van hierdie Brood eet, sal hy lewe tot in ewigheid. Die Brood wat Ek sal gee, is My liggaam, wat Ek ter wille van die lewe van die wêreld, sal gee.”

Lees volledige hoofstuk Yoganan 6

Kyk Yoganan 6:51 in konteks