Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 6:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua sê vir hulle: “Dit is ’n tydlose waarheid wat Ek vir julle sê: dit is nie Moshe wat die brood uit die hemel uit vir julle gegee het nie, maar My Vader gee vir julle die Brood van Waarheid vanuit die hemel,

Lees volledige hoofstuk Yoganan 6

Kyk Yoganan 6:32 in konteks