Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 4:51-54 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

51. Terwyl hy op pad was huis toe, kom sy slaaf hom tegemoet en bring die goeie nuus en sê: “U seun leef!”

52. Hy vra van hulle die tyd waarop hy genees is en hulle sê vir hom: “Gister, die sewende uur (om eenuur die middag), het die koors hom verlaat.”

53. Die vader het geweet dat dit dieselfde tyd was waarop Yeshua vir hom gesê het: ‘Jou seun leef!’ Hy persoonlik en sy hele huis het vertrou.

54. Hierdie was die tweede wonderteken wat Yeshua gedoen het toe Hy uit Y’hudah in die Galil gekom het.Deut 16:16

Lees volledige hoofstuk Yoganan 4