Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 4:29-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. “Kom kyk, ’n man wat my alles vertel wat ek gedoen het. Is Hy Die Gesalfde Een?”

30. Hulle het uit die stad uitgegaan en na Hom toe gekom.

31. Te midde van hierdie dinge het Sy studentevolgelinge by Hom aangedring en gesê: “Ons Meester, eet.”

Lees volledige hoofstuk Yoganan 4