Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 4:1-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Yeshua het geweet dat die Fariseërs gehoor het dat Hy baie studentevolgelinge gemaak het en meer gedoop het as Yoganan,

2. alhoewel Yeshua self nie gedoop het nie, maar wel Sy studentevolgelinge.

3. Hy het weggegaan uit Y’hudah en weer na die Galil gegaan,

4. maar dit was nodig vir Hom om deur Shomron te gaan.Gen 33:19; Y’ho 24:32

5. Hy kom by ’n stad van Shomron, wat Sh’khem genoem word, langs die dorpie wat Ya’akov aan sy seun Yosef gegee het.

Lees volledige hoofstuk Yoganan 4