Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 20:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. Sy hardloop en kom by Shim’on Kefa en by díe ander studentevolgeling vir wie Yeshua lief was en sê vir hulle: “Hulle het ons Meester uit die graf uit weggevat en ek weet nie waar hulle Hom neergelê het nie.”

3. Kefa en die ander studentevolgeling het uitgegaan en by die graf gekom.

4. Die twee het saam gehardloop, maar die ander studentevolgeling het voor Shim’on gehardloop en eerste by die graf gekom

Lees volledige hoofstuk Yoganan 20