Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 20:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe dit aand was op daardie eerste dag van die week en die deure, waar die studentevolgelinge gebly het, uit vrees vir die Jode gesluit was, het Yeshua gekom, tussen hulle gestaan en vir hulle gesê: “Vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid vir julle!”

Lees volledige hoofstuk Yoganan 20

Kyk Yoganan 20:19 in konteks