en hulle vra vir haar: “Vrou, waarom huil jy?” Sy antwoord hulle: “Omdat hulle my Meester weggevat het en ek weet nie waar hulle Hom neergelê het nie.”