Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 2:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die seremoniemeester die water, wat wyn geword het, proe (hy het nie geweet waar dit vandaan kom nie, maar dié wat bedien en die water geskep het, het geweet), roep die seremoniemeester die bruidegom

Lees volledige hoofstuk Yoganan 2

Kyk Yoganan 2:9 in konteks