Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 19:38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Na hierdie dinge het Yosef van Ramatayim, wat in die geheim ’n studentevolgeling van Yeshua was omdat hy bang was vir die Jode, vir Pilatos gevra of hy die liggaam van Yeshua mag wegvat en Pilatos het toestemming gegee. Hy het toe gegaan en die liggaam van Yeshua weggevat.

Lees volledige hoofstuk Yoganan 19

Kyk Yoganan 19:38 in konteks