Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 19:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle roep egter uit: “Vat Hom weg, vat Hom weg, kruisig Hom, kruisig Hom!” Pilatos vra vir hulle: “Moet ek julle Koning kruisig?” Die leierpriesters antwoord: “Ons het geen koning behalwe die keiser nie.”

Lees volledige hoofstuk Yoganan 19

Kyk Yoganan 19:15 in konteks