Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 18:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Pilatos sê toe vir Hom: “Dan is U tog ’n Koning?” Yeshua antwoord: “U sê dat Ek ’n Koning is. Hiervoor is Ek gebore en hiervoor het Ek in die wêreld gekom, om van die waarheid te getuig. Elkeen wat uit die waarheid is, luister na My stem.”

Lees volledige hoofstuk Yoganan 18

Kyk Yoganan 18:37 in konteks