Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 17:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Ek saam met hulle in die wêreld was, het Ek hulle in U Outoriteit en Karakter bewaar. Oor die wat U My gegee het, het Ek wag gehou en nie een van hulle is vernietig nie, behalwe die seun van die vernietiging sodat die Skrifte vervul sou word,

Lees volledige hoofstuk Yoganan 17

Kyk Yoganan 17:12 in konteks