Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 15:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Onthou die boodskap wat Ek vir julle gebring het: ‘Daar is nie ’n slaaf wat groter is as sy meester nie.’ As hulle My vervolg het, sal hulle julle ook vervolg. As hulle My boodskap gehoorsaam het, sal hulle julle s’n ook gehoorsaam.

Lees volledige hoofstuk Yoganan 15

Kyk Yoganan 15:20 in konteks