Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 14:30-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. Ek sal nie meer baie met julle praat nie, want die prins van hierdie wêreld kom en hy het niks wat hy teen My kan bewys nie,

31. maar die wêreld moet leer dat Ek My Vader liefhet en presies doen soos die Vader My beveel het; staan op sodat ons hiervandaan kan weggaan.”

Lees volledige hoofstuk Yoganan 14