Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 13:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Voor die Pesagfees het Yeshua geweet dat die tyd aangebreek het dat Hy uit hierdie wêreld na die Vader toe sou weggaan. Hy het Sy eie wat in die wêreld is liefgehad, hulle liefgehad tot die einde toe.

Lees volledige hoofstuk Yoganan 13

Kyk Yoganan 13:1 in konteks