Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 12:49-50 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

49. want Ek het nie uit Myself gepraat nie, maar die Vader wat My gestuur het, Hy het vir My opdragte gegee oor wat Ek moet sê en hoe Ek dit moet sê.Deut 18:18,19

50. Ek weet dat Sy opdragte tot die ewige lewe lei; daarom sê Ek net dít soos wat die Vader vir My gesê het om te sê.”

Lees volledige hoofstuk Yoganan 12