Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 12:42-44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

42. Baie van die leiers het ook in Hom vertrou, maar ter wille van die Fariseërs het hulle dit nie bekendgemaak nie sodat hulle nie uit die bymekaarkompleke geban sou word nie,

43. want hulle het die lofprysing van mense meer liefgehad as die lofprysing van God.

44. Yeshua het uitgeroep en gesê: “Wie in My vertrou, vertrou nie in My nie, maar in Hom wat My gestuur het

Lees volledige hoofstuk Yoganan 12