Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 12:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Daar was ook nie-Jode onder díe wat opgekom het om op die fees te aanbid.

21. Hulle het na Filippos gegaan wat van Beit-Tzaidah, in die Galil, was en hom gevra en gesê: “Meneer, ons wil graag vir Yeshua sien.”

22. Filippos kom en sê dit vir Andreas en Andreas en Filippos vertel dit weer vir Yeshua.

Lees volledige hoofstuk Yoganan 12