Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 11:36-39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

36. Die Jode het gesê: “Kyk hoe lief het Hy hom gehad!”

37. Sommige van hulle sê: “Kon Hy wat die oë van die blinde man oopgemaak het, nie verhoed het dat hierdie man sterf nie?”

38. Yeshua is kragtig geraak in Homself en het by die graf gekom. Die graf was ’n grot, met ’n klip voor die ingang geplaas.

39. Yeshua sê: “Neem die klip weg.” Marta, die suster van die man wat dood is, sê vir Hom: “Meester, hy ruik al, want dit is reeds vier dae.”

Lees volledige hoofstuk Yoganan 11