Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 1:50-51 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

50. Yeshua sê vir hom: “Vertrou jy omdat Ek vir jou gesê het: ‘Ek het jou onder die vyeboom gesien?’ Jy sal groter dinge sien as dit.”Gen 28:12

51. Hy sê vir hom: “Dit is ’n tydlose waarheid wat Ek vir julle sê dat julle van nou af sal sien hoe die hemel oopgemaak word en die engele van God wat opgaan en afgaan op die Seun van die mens.”

Lees volledige hoofstuk Yoganan 1