Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hudah 1:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle vir wie ons lief is: terwyl ek in alle erns, oor die lewe wat ons deel, skryf, is ek oortuig om julle deur my skrywe op te roep om ernstig te stry vir die vertroue wat eenmaal aan die afgesonderdes oorgegee is,

Lees volledige hoofstuk Y'hudah 1

Kyk Y'hudah 1:3 in konteks