Ou Testament

Nuwe Testament

Ya'akov 4:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Waar kom bakleiery en stryery onder julle vandaan? Is dit nie vanuit julle begeertes, wat in julle lede baklei nie?

2. Julle begeer ernstig en julle het nie. Julle pleeg moord en is jaloers en julle kan niks kry nie. Julle stry en baklei en julle het nie omdat julle nie vra nie.

3. Julle vra en julle ontvang nie omdat julle met bose redes vra, om julle begeertes te voed.

4. Egbrekers, weet julle nie dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie daarom kies om ’n vriend van hierdie wêreld te wees, is ’n vyand van God,

Lees volledige hoofstuk Ya'akov 4