Ou Testament

Nuwe Testament

Ya'akov 4:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Waar kom bakleiery en stryery onder julle vandaan? Is dit nie vanuit julle begeertes, wat in julle lede baklei nie?

2. Julle begeer ernstig en julle het nie. Julle pleeg moord en is jaloers en julle kan niks kry nie. Julle stry en baklei en julle het nie omdat julle nie vra nie.

3. Julle vra en julle ontvang nie omdat julle met bose redes vra, om julle begeertes te voed.

Lees volledige hoofstuk Ya'akov 4