Ou Testament

Nuwe Testament

Titos 3:13-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Aangaande Zenas, die leraar van die wet en aangaande Apollos moet jy moeite doen om hulle goed te versorg sodat hulle aan niks tekort het nie.

14. Hulle sal ons mense ook leer om goeie dade te ontwikkel in sake van nood sodat hulle nie onvrugbaar mag wees nie.

15. Almal wat saam met my is, groet jou. Groet dié in vertroue vir wie ons omgee. Onverdiende guns bly by julle almal! Dit is waar.

Lees volledige hoofstuk Titos 3