Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek dank God: deur ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een! Ek is daarom nou met my gewete ’n slaaf van God se wet, maar in my vlees ’n slaaf van die wet van die sonde.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:25 in konteks