Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 5:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want as die dood, as gevolg van die oortreding van die één, geheers het deur die één, veel meer sal húlle, wat die oorvloedigheid van die onverdiende guns ontvang, wat die geskenk van onpartydige opregtheid is, heers in dié lewe deur die Één, Yeshua, Die Gesalfde Een;

Lees volledige hoofstuk Romeine 5

Kyk Romeine 5:17 in konteks