Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 3:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Wat is daarom die voortreflikheid van die Jood, of wat is die voordeel van die besnydenis?Ps 147:19-20 toevertrou is,

2. Baie, in alle opsigte: eerstens dat aan húlle die Woorde van God

3. want wat daarvan as sommige nie vertrou het nie? Sal hulle gebrek aan vertroue miskien die vertrouenswaardigheid van God vernietig?Ps 51:6

Lees volledige hoofstuk Romeine 3