Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 2:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As gevolg van die onsensitiwiteit van jou verstand, wil en emosie wat nie wil wegdraai van sonde af nie, versamel jy vir jou ’n skat van toorn vir die dag van die toorn en openbaring van die regverdige oordeel van God.Ps 62:13; Spr 24:12; Iyov 34:11

Lees volledige hoofstuk Romeine 2

Kyk Romeine 2:5 in konteks