Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 2:27-29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

27. en sal hy wat onbesnede is en die opdragte van die geskrewe wet volkome doen, wat natuurlik is, jou wat besny is en die wet op skrif het, maar dit oortree, nie oordeel nie?Lev 26:41; Yir 9:24

28. Hy is nie ’n Jood wat dit in die uiterlike is nie en dít is nie besnydenis wat in die vlees gesien word nie.Deut 10:16; Yir 9:24,25; Yo’el 2:13; Kol 2:11

29. Inteendeel, hy is ’n Jood wat dit in die binneste is en besnydenis is dié van die verstand, wil, emosie en die gees, nie volgens die geskrifte nie sodat sy eer en lof nie van mense is nie, maar van God.

Lees volledige hoofstuk Romeine 2